Vier 50 jaar met Sonja Herholdt

February 22 @ 12:00

“In 2025 het dit 50 jaar sedert my Solo Sewe-opname van “Ek Verlang na Jou” goud behaal het en ek my eerste SARIE ontvang het,” vertel die bende Sonja Herholdt. Sy bring haar solo-vertoning, “Tydloos” na Die Koelkamers. Sonja sing van haar bekende en ander immergroen liedjies, soms met akoestiese klavierbegeleiding wat vir ‘n vars unieke ervaring sorg. Kaartjies kos tussen R254 en R345. Bespreek kaartjies by www.diekoelkamers.com.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article