Mel Die Storieverteller in Langebaan

May 9 @ 12:30

Kom geniet die middag saam met Mel die Storieverteller by Kapstadt Brauhaus in Langebaan. Haar vertoning, Chaos is gratis, gaan dit ‘n interessante dag maak. Die vertoning begin om 12:30 en kaartjies kos R250, R350 vir VIP en R450 vir VVIP. Stuur e-pos aan lapspta.events@gmail.com of skakel 022 772 0302 om kaartjies te bespreek.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 4 June 2026
    Weslander E-Edition – 4 June 2026

Gift this article