Weslander verskaf weekliks ‘n kort blik op die vorige week se misdaadsgebeure in sy verspreidingsgebied met behulp van kapt. Tania Helfrich, distrikswoord- voerder van die Weskus-polisie.

Op Saturday 24 January, at approximately 06:15, 12 shots were fired at Viwe Bhabhatyi (47) while he was in his cubicle in George Kerridge, Vredenburg. He died at the scene. The Vredenburg police are investigating a case of murder.

Op Sundaymorning 25 January, at approximately 07:30, Latifi Shishange (38) was found in his shack in George Kerridge. He had multiple stab wounds and died at the scene. The Vredenburg police are also investigating this case of murder.

Denwan Gurah (24) het Maandag 26 Januarie, omstreeks 01:30, in die Vredenburg-hospitaal aan sy wonde beswyk. Hy is die vorige dag in Dwarswegstraat, Hopefield, met ‘n mes in die maag gesteek. Niemand is nog in verband met dié moord in hegtenis geneem nie. Die Hopefield-polisie ondersoek die saak.

Donderdag 22 Januarie, omstreeks 08:50, het Jacques Engelbrecht (50) en die passasier in die vragmotor, Davril Chimchembere (28), ‘n Zimbab-

wiese burger, verbrand toe die voertuig op die Allesverlorenpad (R311) buite beheer geraak het. ‘n Saak van strafbare mansslag word deur die Riebeek-Wes-polisie ondersoek.

Dawid Fransman (45) is Saterdag 24 Januarie, omstreeks 23:30, op die Borivierpad tussen Silverspruit en Keerom deur ‘n voertuig raakgery. Hy is op die toneel oorlede. Die Citrusdal-polisie ondersoek ‘n saak van strafbare mansslag.

Sondag 25 Januarie, omstreeks 15:45, het Lee-Roy Gall (31) ‘n 36-jaar oue polisiebeampte van Klawer met ‘n gebreekte bottelkop aangerand. Gall het die beampte gedreig en ná ‘n argument het hulle handgemeen geraak. Gall het na bewering ‘n bottel uit sy sak gehaal, gebreek en die beampte in die nek, linkersy en arm gesteek. Die beampte het mediese behandeling ontvang nadat Gall in hegtenis geneem is. Sy eerste verskyning in die Klawer-landdroshof was Woensdag 28 Januarie op ‘n aanklag van poging tot moord.

Op Saturday evening 24 January, Tshepo Molefe (28) obstructed Malmesbury police from executing a warrant for allegedly selling alcohol without a licence. He was arrested and his first magistrate’s court appearance was op Monday 26 January.

Siphokazi Majoholo (40) allegedly assaulted a 31-year old woman with an empty bottle and stole her clothes op Saturday evening 24 January. He was arrested op charges of assault and theft. He made his first appearance in the Vredenburg magistrate’s court op Monday 26 January.

Donderdagaand 23 Januarie is Mariel Riet (31) by die Laguna Mall, Langebaan, met ‘n motorfietsketting en gereedskap aangekeer. Hy kon geen geldige verduideliking vir die gereedskap gee nie. Hy het op Vrydag 24 Januarie in die landdroshof op Hopefield verskyn op ‘n aanklag van diefstal.

Iewers tussen Donderdag en Vrydag, 23-24 Januarie, het Russel Groepies (37) na bewering drie gasbottels van 5 kg elk en 14 gasbottels van 9 kg elk uit ‘n perseel in Edwardstraat, Chatsworth, gesteel. Die Malmesbury-polisie het hom van diefstal aangekla. Hy het Maandag 26 Januarie in die landdroshof verskyn.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article