Kom sing saam met Adam Tas

18 December 2025 @ 19:00

Adam Tas, die boeredigter uit die bosveld, bring van sy grootste treffers van sy drie platinum albums na Die Koelkamers. Kos vir die siel – musiek wat al langer as ‘n dekade in die harte van Suid-Afrikaners woon. Die vertoning begin om 19:00 op Donderdag en om 12:00 op Vrydag. Kaartjies kos tussen R184 en R288. Besoek www.diekoelkamers.com om te bespreek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article