Die Langebaan Stars-gimnastiekklub het sy jaarlikse prysuitdeling die afgelope Saterdag (22 November) in die Langebaan-stadsaal gehou. Die gimnaste is vereer en die bestes vir vanjaar was Princess Chamisa en Lihle Jela.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article