Buitelug-en Avontuur-ekspo in Grabouw

7 November 2025 @ 09:00 9 November 2025 @ 09:00

Die Buitelug- en Avontuur-ekspo vind in Grabouw plaas. Die ekspo is by die Elgin-Grabouw-sportklub langs die Eikenhoffdam, wat aan die Hottentots-Holland-natuurreservaat grens. Hierdie gewilde geleentheid huisves alles vir die buitelug – kamptoerusting, stap- en fietsrytoerusting, kameras en soveel meer. Die ekspo is ‘n wonderlike dag-uitstappie vir die hele gesin, met honde aan leibande, talle fantastiese kosverkopers asook ‘n biertent.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article