Goosen en Neitz by Die Koelkamers

26 October 2025 @ 12:00

ie legendariese Liedjieboer en vader van Afrikaanse rock, Anton Goosen, lewer vanjaar net ‘n paar selektiewe vertonings, met 19 van sy liedjies wat in die FAK vervat is, meer as enigiemand anders. Soos gewoonlik is sy staatmaker guitarmaestro, Illimar Neitz, saam met hom. Die vertoning begin om 12:00 en kaartjies kos tussen R184 en R345. Om te bespreek besoek www.diekoelkamers.com. 

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article