Die tennisspanne van die Laerskool Vredenburg het die tennisseisoen op ‘n goeie noot afgeslaan. Hulle het onlangs teen Curro Langebaan meegeding en bedank die skool vir ‘n fantastiese dag vol sportmangees en uitstekende tennis. Volgens die skool glo hulle daarin om net hul beste te gee en dat die leerders hul harte moet uitspeel.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article