Liam Laubscher (regs) en Kobus Boonzaaier van die Laerskool Vredenburg hou hul skool se naam hoog. Laubscher is vir die Boland o.12B-rugbyspan gekies en Boonzaaier tree as spanbestuurder op. Hulle neem van Donderdag 2 tot Saterdag 4 Oktober aan die interprovinsiale toernooi in Riversdal deel.

Liam vir Bolandspan gekies

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article