Gaan los ‘n shoutout by weslander.co.za/submit/shoutout/ oor die vrou of vriendin in jou lewe.

Alida Buckle

Spring nou en skryf ‘n stukkie vir jou besondere vrou, vriendin of suster en gee hulle die kans om met Weslander se Vrouemaand-kompetisie te wen.

Skryf só in:

1. Gaan na weslander.co.za/submit/shoutout/;

2. Vul die elektroniese vorm in – met jou stukkie oor die uitsonderlike vrou in jóú lewe;

3. Druk die Submit-knoppie.

Die kompetisie sluit komende Dinsdag (26 Augustus) om 12:00.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article