Clint Afrika (middel) en J.T. Adams (regs) van die Hoërskool Hopefield is vir die Boland-o.18-Cravenweekspan gekies. Die Hoërskool Hopefield is ook trots op Theboho Tomeng (links), wat sy plek in die Boland-o.16- Grant Khomo-span losgespeel het. Die Grant Khomo- toernooi vind van Maandag 30 Junie tot Saterdag 5 Julie by St. Albans Kollege plaas en die Cravenweek by die Hoërskool Middelburg in Mpumalanga van Maandag 7 Julie tot Saterdag 12 Julie.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article