Weskus Nuus en SuperSport het vanjaar se sportsterre Woensdagaand 6 November by ’n geselligheid by M&A Events in die Atlantis-nywerheidsgebied vereer. Dit is die vierde jaar dat Weskus Nuus dié sporttoekennings aanbied, wat poog om ’n platform te skep vir jong atlete. Die Weskus Nuus-span Murphy Roberts (Weskus Nuus-joernalis), Aletta Ellis (uitgewer), Clement Trussell (advertensieverteenwoordiger) en Joline van der Merwe (redakteur) saam met die 2019-maandwenners: Sportman van die jaar, Quewin Botha, Chrisandro Flemmer, Kareshma Valloo, Ulrich Claasen en CJ van Zyl. Agter is Quaanitah Henning (links) en Lieschen Robert (regs). Chelsea November kon nie die verrigtinge bywoon nie. Nog foto’s op bl. 7.Foto: Yaël Malgas


Weskus Nuus, SuperSport vereer jong sportsterre

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article