Werkers van die Stad Kaapstad se elektriese afdeling het Woensdag 19 Januarie ligte beserings opgedoen toe ’n minibustaxi in Neil Hareweg ’n ander voertuig verbygesteek en teen hul bakkie gebots het. Die bakkie het op sy sy beland. Niemand in die taxi is beseer nie. Foto: Murphy Roberts


Werkers skrik groot

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article