Die gehaltekontrole-afdeling van Braitex Tensilon in Atlantis het Donderdag 1 Oktober ’n kankerbewusmakingsveldtog in hul fabriek gehad. Die werkers doen dit vir hul spanleier, Portia Isaacs, wat borskanker oorwin het en hoop om ander inwoners ook bewus te maak van die inisiatief om hoop en liefde te toon aan diegene wat kanker oorwin het. Die vroue wat deelgeneem het, is Juanita Adams, Harriet van Graan, Cindy Njolili, Rachel Jooste, Abigail Simson, Portia Isaacs en Chantal Koopman.Foto: Verskaf


Vroue vier die lewe

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article