Modelle van die Atlantis-modelskool het Maandag 9 Augustus vroue uit die gemeenskap bederf. Die modelle Taytum Balie en Aneesha Ismail (agter) het Eleanore Arendse (links) en Eunice Tieling se hare mooigemaak om dankie te sê vir wat hulle in die gemeenskap doen.


Vroue in dank opgetooi

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article