Uitgesoekte vroue van God, suster Wendy Smit en van haar medesusters, reik na die gemeenskap uit met kos en ander benodigdhede. Dié groep is in die grendeltyd gestig en groei vinnig. Volgens Smit is daar ook ’n groep in Namibië gestig. Foto: Verskaf


Vroue help nood verlig

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article