Atlantis het vanjaar sy teenwoordigheid by die o.18-Cravenweek laat geld met vyf spelers wat drie provinsies verteenwoordig het. Shaywan Blankenberg (WP Akademie), Shah-Jehaan de Jongh (WP), Tireque Apolles (Blou Bulle), Jameel de Jongh (WP), en Lions-speler Marshall de Vos (afwesig van foto) het die dorp trots verteenwoordig. Shah-Jehaan is ook in die SA Skole-span se groep ingesluit terwyl Jameel vir die naasbestes gekies is. Die twee spanne pak mekaar Saterdag waarna die groep die laaste toets tussen die Bokke en Wallis sal kyk. Foto: Murphy Roberts


Trots Atlantis

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article