Die Ikamva-jeugorganisasie het Saterdag 1 Februarie sy toppresteerders van 2019 van gr.10 en 11 vereer by die ope dag en prysuitdeling by die Robinvale Sekondêre Skool. Leoni Walkers is die beste presteerder in gr.10, Salizwa Maqutywa was in tweede plek en Enrique de Villiers derde.Foto’s: Clement Trussell


Toppresteerders loop weg met baie pryse

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026
    WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026

Gift this article