The City of Cape Town’s Water and Sanitation Directorate provides registered indigent customers with a free water allocation of 15 000 litres (15 kl) per month. Residents are reminded to…
Davanté Marthinus, ’n 15-jarige seun van Mamre moes in 2022 ’n groot besluit maak of hy sy hoërskoolloopbaan by die hoërskole Durbanville of Bellville gaan voortsit nadat beide skole hom…
Terwyl die polisie spook om skieters aan te keer, word die strate steeds met bloed bevlek. In die jongste voorval is ’n jongman (22) Donderdagoggend tussen 08:00 en 09:00 in…
Alle paaie lei op 26 November na Mamre wanneer 24 spanne van die Boland- en WP-rugbyklubs mekaar in die Mamre OK-7’s-toernooi op die Mamre-sportterrein pak.
Trane het Dinsdag (6 September) vrylik in die Atlantis-streekshof gevloei terwyl landdros Da Rocha Boltney die gebeure van 3 Mei 2021 geskets het.
’n Ouma van Oyster Place sal altyd bly wonder of dinge anders sou gewees het as sy “die belt meer gebruik het” om haar kleinseun saam kerk toe te sleep.
Since January 28 arrests were made for theft of non-ferrous metal and possession of cable, according to local police spokesperson Captain Lisa Munro.
Hy is ’n inspirasie vir die dorp en rolmodel vir baie, meen Mamre-inwoners oor hul dorp se nuwe atletiek-sensasie. Honderde inwoners het Daiman Titus Saterdag 19 Maart terugverwelkom ná afloop…