VELDDRIF/ELANDSBAAI – In die vroeë oggendure van Donderdag 26 Februarie (omstreeks 02:15) het lede van die Weskus-polisie ‘n groot klomp onwettige Weskus-kreef ontdek waarna agt mans in hegtenis geneem is.…
‘n Gemeenskapsaktivis en pastorale berader van Franschhoek het vandees- week gesê die Groendal Sekondêre Skool het versuim om sy klagte oor die beweerde seksuele mishandeling van skoolmeisies ernstig op te…
‘n Tragedie op die R27 kort voor die Atlantis-afdraai is amper veroorsaak op Werkersdag op 1 Mei 2025.
Kapt. Lisa Munro van die Atlantis-polisie sê die gemeenskaps- polisiëringsforum (GPF) en die polisie se slagoffersbystandsdienste het onlangs ‘n uitstappie na die Malmesbury-gevangenis gereël.