“Hy was tydens die voorval langs my in die huis … en my kind is nie ‘n bendelid nie,” het die ma van ‘n 14-jarige beskuldigde op Vrydag 5 September…
Die vyf verdagtes wat aangekla word van die moord op Malcolm Pather in Julie, het weer op Donderdag 7 Augustus in die Atlantis-landdroshof verskyn. Stacey Lee Hector, Wade van Reenen,…
’n Skietvoorval het ’n rustige middag in Schoongezichtstraat, Wellington versteur. Een persoon is dood, ’n ander beseer. ’n Polisielid word glo met die voorval verbind. Ondersoek duur voort.
‘n Man van Clanwilliam gaan lewenslank in die tronk sit nadat hy vyftien jaar gelede sy jong vrou vermoor het.
Misdaadverslaggewer Julian Jansen se nuutste boek ondersoek die tragiese dood van ‘n 16-jarige leerling en die waarskuwingstekens wat geïgnoreer is. In ‘n pragtige plattelandse dorpie het ‘n ondenkbare tragedie ontvou…