Kaapstad: Die eerste dag van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn se aansoek om appèl is afgehandel. Dit vind in die Wes-Kaapse hooggeregshof in die stad plaas en…
Die Wes-Kaapse Regering het op Dinsdag 17 Junie ‘n anti-afpersingsberaad in Kaapstad byeengeroep om die impak van extortion of afpersing op die provinsie se ekonomie en kritieke dienste te bepaal,…
Suster Olivia Pharo, wat bewerings van ‘n raasdslid van die GOOD Party – dat sy haar kliniek onwettig bedryf – aflag
Die skatryk egpaar van Melkbosstrand wat op 15 aanklagte van onder andere verkragting, mensehandel en poging tot moord teregstaan, is borgtog toegestaan
Filmmakers kan nou aansoek doen vir befondsing by die Stad se filmproduksie-befondsing
Puik sokker in Atlantis lok spanne van so ver as Kaapstad
Verskeie motors is beskadig en baie het met pap wiele gestaan weens slaggate op die ou Mamre-Darling-pad