Die WeskusNuus-span groet vir die jaar.

Ná 22 propvol uitgawes vanjaar verskyn die laaste uitgawe vir 2024 vandag, Dinsdag 10 Desember.

Die volgende WeskusNuus sal dus op Dinsdag 28 Januarie verskyn, hoewel WeskusNuus se redaksie en advertensiespan van Maandag 13 Januarie reeds weer beskikbaar sal wees. Stuur gerus steeds enige nuus en foto’s na Murphy.Roberts@media24.com vir publikasieoorweging in die nuwe jaar.

Ons bedank graag ons getroue lesers en lojale adverteerders vir hul volgehoue ondersteuning die afgelope jaar. Ons wens almal ’n wonderlike en veilige feestyd saam met u geliefdes en sien uit daarna om die nuwe kalenderjaar saam met u aan te pak.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article