Ouma Nellie (81) en haar groep soek dringend hulp om haar sopkombuis te onderhou. Die ouma gebruik haar pensioengeld om bestanddele te koop en vra enigeen wat kan help, om haar dogter Chandre van der Merve by 063 164 8575 te bel. Foto: Murphy Roberts


Sopkombuis se bestanddele raak min

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026
    WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026

Gift this article