Stof jou dansskoene af en kom maak die litte los op Vrydag 22 Junie.Foto:

Sokkerklub hou dans


Die Robinvale Spurs-sokkerklub hou Vrydag 22 Junie ’n lekker langarmdans in die Robinvale-sportsaal om 19:30. Kaartjies kos R100 per persoon.

Bring jou eie eetgoed en XYZ. All Sounds gaan die musiek maak en daar is lekker pryse op die spel.

Bel Jerome vir nog inligting by 083 440 5205.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026
    Explore the latest updates in WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026 and stay informed about local news.

Gift this article