Allister Lightburn (raadslid) en Mishka Ganief by die vier families wat alles in ’n brand verloor het. Weskus Nuus in samewerking met Atlantis Rotariërs en dié twee leiers het kos en klere aan die slagoffers oorhandig. Die families bedank almal wat iets geskenk het. Foto: Murphy Roberts


Slagoffers van brand in Atlantis kry hulp

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article