Opvoeders van Meulenhof Primêr het hul hoof van die afgelope 20 jaar Vrydag 2 Junie met ’n lekker ete by die La Maria-restaurant gegroet. Hendrick van Wyk het ná 27 jaar in die onderwys op vroeë pensioen uitgetree.

Van Wykie tree vroeg af

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026
    Explore the latest updates in WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026 and stay informed about local news.

Gift this article