Mendl Lategan, ’n motiveringspreker en skaak-entoesias, het onlangs skaakborde aan verskillende plaaslike skole oorhandig. Volgens Lategan wil hy graag die sport by skole bevorder. Lategan (middel) staan hier saam met leerders van Hoër Tegniese Skool Proteus en Hilton Smith, die skoolhoof. Die borde is deur Peninsula Beverages (Coke) geborg.Foto: Verskaf

Unieke skaakborde om spel by skole te bevorder

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026
    WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026

Gift this article