Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
-
Atlantis-skole reg vir groot atletiek
Die Atlantis- primêre skole-atletiekvereniging het Vrydag 9 Februarie atletiek op Wesfleurpark aangebied en die atlete het uit die staanspoor reeds gewys hulle is reg vir hardloop.
-
Skoner geslag die slimstes
Saxonsea Sekondêr het weer stof in die oë van ander plaaslike hoërskole geskop.
-
Eerste trane vir volgende 12 jaar
Leerders in en om Atlantis het hul eerste skooldag van die nuwe skooljaar op Woensdag (17 Januarie) beleef. Vir baie was dit ’n opwindende dag. Hier is ’n paar foto’s van die leerders wat vir die eerste keer “groot skool”…
-
This is Matric Rage time; here’s safety, security tips
With the holidays officially here matrics will descend on coastal venues to celebrate Matric Rage events. Local teenagers will start celebrating the end of their academic year either by partying locally or travelling to one of the local hot spots…
-
Matrikulante sê vaarwel
Baie matrikulante van Atlantis het Vrydag 1 Desember hul laaste vraestel in die nasionale seniorsertifikaateksamen – Afrikaans Huistaal – afgelê.
-
-
Subject Content for Grade 12
The Western Cape Education Department (WCED) is committed to supporting matric learners in every possible way to pass the year and achieve excellent results.
-
Jong afrigter maak haar merk met 2 kampioene
Karen Brown, of “Coach Brown”, soos sy onder skoolkinders bekendstaan, het in die afgelope skoolvakansie ’n mylpaal bereik toe sy die eerste vroueafrigter van Atlantis-skole geword het en vir die Wes-Kaapse landloopspan vir meisies, wat op 30 Septemb
-
Skaak meer as net bordspeletjie
Baie skole moet nog die dinamika van pret en opvoedkundige voordele van sport ontdek, maar met samewerking van Moves4Life en Unisa hoop hulle die behoefte sal baat vind by die navorsingsuitsette wat ná die geprogrammeerde ontplooiing in die vooruitsi







