Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Darling-krieketklub ontwikkel jonges
Vir jare het seuns en meisies in Darling niks gehad om te doen in die somermaande nie.
-
Rugbykliniek gee jong spelers ’n hupstoot
Rugby in Atlantis is ongesond en nou is die tyd om iets daaraan te doen.
-
Saxonsea Primêr wys prefekte aan
Saxonsea Primêr se prefekte vir 2017 het op 27 en 28 Januarie het die groep ’n werksessie by die skool gehad.
-
Admission applications for 2018 now open
The Western Cape Education Department (WCED) urges parents to enrol their children as soon as possible, to avoid disappointment and before schools fill up.
-
Nominasies nou oop vir Let’s Play-wenners
Nominasies vir vanjaar se Weskus Nuus SuperSport Lets Play-toekennings is nou oop.
-
Vaardigheidskool se leerders tops in hul afdeling
Atlete van die Atlantis Vaardigheidskool het onlangs hul eerste atletiek-oorwinning behaal.
-
Champs of champs neem deel aan Metro-byeenkoms
Laerskool-leerders het weer die afgelope naweek gewys wat in hulle steek tydens die jaarlikse Champs of champs-byeenkomste.
-
Matrikulante doen besonder goed ondanks uitdagings
Atlantis se matrikulante het weereens bewys moeilike omstandighede gaan hulle nie kniehalter nie.
-
Polisie beplan gereelde voorkomingsoperasies by skole
Jy sal gearresteer word as die polisie dwelms of gevaarlike wapens by jou kry.
-
Engen Swartland marks 20 years
The Engen Swartland 1-Stop, located on the N7 outside of Cape Town, celebrated its 20th anniversary in December.






