Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
-
Leerders kry pakkette om eie onderneming te begin
Atlantis-vaardigheidskool het op 15 Desember basiese beginnerspakkette vir 2021 aan agt toppresteerders van onderskeie werkswinkels oorhandig.
-
-
Pakkies motiveer matriekleerders
Die nuutgestigte Pearl Mansion-woonstelkomitee, wat gedurende die inperking tot stand gekom het, het Sondag 1 Oktober eksamen-bystandpakkies aan matrikulante van dié gebied oorhandig.
-
Witsand mobile school soon
Late president Nelson Mandela said: “Education is the great engine of personal development. It is through education that the daughter of a peasant can become a doctor, that the son of a mine worker can become the head of the…
-
Program help jong mense
Die PBT-groep, ’n data-spesialisonderneming en die LFP-groep het vroeg in die jaar koppe bymekaar gesit en die Yes-program van stapel gestuur om geleenthede vir werklose jong mense van Atlantis en omliggende gebiede te skep.
-
‘Youth opportunities a must’
Cape Town Mayor Dan Plato is hosting youth outreach programmes in 12 communities, and on Saturday 17 October took the initiative to Atlantis to involve young people in constructive mentorship.
-
Sentrum gee nuwe hoop
Marie Petersen, ’n voormalige verpleegster en gemeenskapswerker van Atlantis, het 20 jaar gelede ’n visie gehad om kinders met gestremdhede te help.
-
-
Pietersen groet die onderwys
Danny Pietersen, bekende sportadministrateur en hoof van Reygersdal Primêr, het ná 35 jaar diens in die onderwys die tuig neergelê.










