Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Vaardigheidskool maai wat ARA saai
Meer as 500 saailinge is Dinsdag 18 April deur Seed2Harvest aan die Atlantis School of Skills se groentetuin geskenk.
-
Thousands apply for 2024 school intake to date
Online school admissions for 2024 opened this month and the Western Cape Education Department (WCED) has already received thousands of applications.
-
Oudhoofde ná 30 jaar weer byeen
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het geen ander keuse gehad nie as om na die gemeenskap se begeerte te luister om ’n nuwe laerskool in Mamre te bou.
-
Rotariërklub klee leerders
Die Melkbos-Rotariërklub het onlangs skoolklere aan drie broers by Mamre Primêr en Saxonsea Sekondêr geskenk.
-
-
-
Wees trots op jou moedertaal
Internasionale Moedertaaldag is wêreldwyd op Dinsdag 21 Februarie herdenk om bewustheid van taalkundige en kulturele diversiteit te bevorder.
-
Robinvalers presteer
Agt gr. 8- en gr. 9-leerders van Robinvale Sekondêr het in Desember aan die Regstreekse Wiskunde-olimpiade vir primêre en sekondêre skole deelgeneem.
-
Field trip with a purpose
The Energy and Water Sector Education Training Authority (EWSETA) sponsored a Learning Journey, a field trip to the Atlantis Special Economic Zone (ASEZ) for 20 high achieving grade 11 maths and science learners from five schools in the province on…
-
Juffrou Cloete lê tuig ná 36 j. neer
Filla Cloete, wat deur haar man, James, as die “Amandel van Wolseley” beskou word, het ná 36 jaar diens as onderwyser by Grosvenor Primêr die tuig neergelê.










