Kelcey Parsons van Wesfleur Primêr tydens die skool se mini-matriek-afskeid Donderdag 5 Desember. Foto: Murphy Roberts

Nou is dit tyd vir hoërskool

Kelcey Parsons van Wesfleur Primêr tydens die skool se mini-matriek-afskeid Donderdag 5 Desember. Foto: Murphy Roberts

Graad sewe leerders van twee primere skole in Atlantis het Doderdag 5 Desember hul skool in swier gegroet. Die leerders het tydens die skole se mini matriek behoorlik uitgehang met luukse motors en duur uitrustings. Die geleendheid wat in die twee skole se saal gehou was is afgesluit met ’n ete en lekker musiek. .

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026
    WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026

Gift this article