Die Grosvenor-, Proteapark- en Saxonsea-skole het die Atlantis-skolenetbalvereniging by die pasafgelope o.12- en o.13- Wes-Kaapse provinsiale netbalproewe verteenwoordig. Grosvenor en Hermes kon dit net-net nie deurhaak nie en het in die voorlaaste proefwedstryde uitgeval. Saxonsea het egter in die eindronde gewys hulle is daar om die dorp se naam hoog te hou en is as die Wes-Kaapse o.13-netbalkampioen gekroon toe hulle St. Helenabaai geklop het.Foto’s: David Rossouw


Saxonsea die kampioen

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026
    WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026

Gift this article