Verskeie plaaslike leerders het weer naam op die rugbyveld gemaak met vier jong spelers wat die IQAWE se WP-o.15-rugbyspan gehaal het. Jamaine Blaauw (Proteus), Lyle Lackay (Proteus), Marshall de Vos (Proteus) saam met hul afrigter Peter Bezuidenhout (Proteus), Alonzo Paulsen (Robinvale) asook Denaldo Hendricks (Proteus) het die provinsie verteenwoordig by die toernooi wat van 23 tot 26 September by Hoërskool Gimnasium Paarl aangebied is.Foto: Proteus


Rugbyspelers bring hulle kant

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article