Mamre-rugbyklub het Vrydag 22 November sy spelers vereer by ’n opskop in die Loben-saal. Jaco Oppelt is as die klub se sportman van die jaar aangewys terwyl Bradwin Prins aangewys is as speler van die jaar, spelers se speler van die jaar en ook die trofee gewen vir die speler wat die meeste drieë gedruk het. Foto: Murphy Roberts

Rugbyklubs vereer spelers

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026
    WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026

Gift this article