Mamre-rugbyklub vier hierdie maand sy 70ste bestaansjaar. Dié klub beplan die hele jaar verskeie geleenthede om dié spesiale mylpaal te vier. Sondag 23 Februarie was daar ’n kranslegging vir oudspelers, bestuurslede en ondersteuners by die plaaslike begraafplaas gehou.Foto: Jaco Oppelt


Rugbyklub vier 70 jaar

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article