Nathan Sass van die plaaslike hof verduidelik aan die kleinspan wat hul regte is. Foto: Verskaf


Atlantis Rotary Club het Donderdag 9 November sy jaarlikse Gesondheidsdag by Avondale Primêr gehou.

Sowat 300 gr. 6-leerders van Avondale, Parkview, Grosvenor en Wesfleur het die suksesvolle dag bygewoon.

Leerders is deur verskillende departemente toegespreek. Van die organisasies wat die saamtrek bygewoon het is, Frederik Jansen, die Mamre-kliniek, die departement van water en sanitasie, die Nasionale Seeredding-instituut, die Thuthuzela-sentrum en die plaaslike hof, School Nursing HPV Cervical Cancer and Deworming, TB HIV Care en TB HIV information, Educational Development Centre for sexuality education, House of Paine, Atlantis Lifestyle and Fitness coach, CHOC Childhood Cancer Foundation, Environmental Health en die brandweer.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article