Die Atlantis Rotariërs het Donderdag 10 November ’n “Health Fair” by Avondale Primêr gehou. Leerders is verskeie noodhulp- en ander wenke geleer. Ongeveer 60 leerders het dit bygewoon.Foto: Verskaf


Rotariërs bied gesondheidskursus aan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article