Die plaaslike maatskappy Pest Buster het 2021 op ’n hoë noot begin met die skenking van ’n rolstoel aan Chantal Taylor. Volgens haar ouers sal dit hulle baie help omdat hulle haar oral heen moes dra. By die oorhandiging was haar ma, Belriza Taylor, Shaun Thomas, Tarryn Lee en haar pa, Chris Taylor.

Rolstoel gekry

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026
    Explore the latest updates in WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026 and stay informed about local news.

Gift this article