Riaan Joseph(31) van Sherwood Park: “Ek dink dit is nie reg wat winkeleienaars doen nie. Ek hoop vir rokers se onthalwe die verbod word gou gelig. Rokers wat nou uitgebuit word, moet eenvoudig nie meer die winkeleie­naars ondersteun as die verbod gelig word nie.” Foto:


Rokers se vuur weer geblus

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article