Hoërskool Robinvale het Woensdag 28 Junie hul matriekafskeid in die skool se nuwe saal gehou.

Gr. 12-leerders het in deftige uitrustings opgedaag om hul laaste jaar van formele onderrig te vier. ’n Paar lesers het vir Weskus Nuus foto’s van hul spesiale aand gestuur.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article