Inwoners van die Dassenberg- informele nedersetting het met die wykraadslid Allister Lightburn en Veronica Diedericks van die Atlantis-gemeenskaps- polisiëringsforum vergader. Inwoners is gevra om ’n komitee te stig om saam met die raadslid te werk en ’n buurtwag te begin.


Raadslid help inwoners

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article