Lede van die Kaapse Stadsraad se Wyk 29 het verlede week plaaslike uitblinkers vir hul bedrae tot ontwikkeling en opheffing van die Atlantis-gemeenskap vereer. Van dié wat vereer is, was Wilfred Smile (sportman van die jaar), Dwayne Minnies (vir uitnemende sportprestasies in 2018), die subraadbestuurder Wessie van der Westhuizen en Frank Syme van Friends of the Dunes wat aangewys is as 2018 se beste gemeenskapsorganisasie. Lees meer op bl. 4.Foto: Murphy Roberts

Presteerders vereer

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 12 May 2026
    WeskusNuus E-Edition – 12 May 2026

Gift this article