Die menseregtekommissie het meer as 30 klagtes van inwoners ontvang nadat die polisie Maandag 27 Julie glo met skerp ammunisie op inwoners van Mamre tydens ’n vreedsame optog losgebrand het. Lede van dié kommissie, Annie Kirke, Morgan Sambaba en Zona Martin monitor die situasie. Foto: Murphy Roberts


Polisie glo in die sop

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article