Jacky Malgas, sakeontwikkelingsbestuurder en hoof van die PBT Foundation, het Donderdag 15 April vyf skootrekenaars aan Terence Adams, Grosvenor Primêr se skoolhoof, oorhandig. Jacky is al langer as 14 jaar by die PBT-groep en is ’n voormalige leerder van dié skool en Proteus Tegniese Hoërskool.Foto: David Rossouw


Oudleerder help skool

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article