Lede van Mamre-rugbyklub het ter viering van Mandeladag op Dinsdag 18 Julie hul dorp skoongemaak. Mandeladag word jaarliks internasionaal op voormalige president Nelson Mandela se verjaarsdag gevier. Verskeie organisasies, instansies en individue het dié dag ander gehelp. Foto: Verskaf


Opruim vir Mandeladag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article