Die lyk van nóg ’n pasgebore babaseun is ontdek. Dié gruvonds is gemaak skaars twee maande nadat ’n baba 7 Februarie in ’n vullisdrom agter die Atlantis-polisiekantoor gevind is. Die nuutste voorval het Maandag 1 April plaasgevind. ’n Jong vrou (19) is by die Wesfleur-hospitaal behandel. Sy het erg gebloei en daar was tekens dat sy moontlik geboorte geskenk het. Die pasiënt het ontken dat sy swanger was. Verpleegsters het dadelik die polisie in kennis gestel. Lees meer op bl. 3

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026
    Explore the latest updates in WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026 and stay informed about local news.

Gift this article