Natasha Carelse, eienaar van Aquatash, het die eerste gesuiwerdewater-winkel in Atlantis oopgemaak. Aquatash se deure is onlangs in die Dollies-komplek geopen. Die winkel se suiweringsaanleg word deur Reverse Osmosis bedryf. Carelse meen inwoners het nou gesuiwerde water op hul drumpel. Die winkel is sewe dae ’n week oop.Foto: Murphy Roberts


Natasha se water

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article