Liebchen Bock van Saxonsea Sekondêr tydens dié skool se matriekafskeid.Foto: Murphy Roberts

Matrieks sê vaarwel aan skool


Dit is weer matriekseisoen en die plaaslike matrikulante het met deftige uitrustings die einde van hul skoolloopbane gevier. Die graad 12-leerders van reg oor die streek het hul pragfoto’s met Weskus Nuusgedeel.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026
    Explore the latest updates in WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026 and stay informed about local news.

Gift this article